top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels

Jesus maak my inmengerig … op die regte manier!
'n Klomp rowers wou een nag 'n klooster beroof. Hulle het verneem dat die plaaslike priester gereeld in sy preke na al die kerk se skatte...
Stephan Joubert
Jul 31, 2023

Is jy in lewensgevaar?
Tom Sine vertel in een boek van ’n gesprek, wat hy met ’n kerleier in die Ooste gehad het. Dit was nadat hy tydens ’n konferensie die...
Stephan Joubert
Jul 27, 2023

My “dayjob” is nie my identiteit nie - Jesus is!
Daar bestaan nie iets soos dissipelskap na-ure nie. Of dieetdissipelskap vir liggewig gelowiges nie. In Lukas 17:7-10 leer Jesus dat ons,...
Stephan Joubert
Jul 24, 2023

Sê dankie vir elke nuwe paar skoene
Ek het myself uitasem geskrik, toe ek iewers ‘n grênd kar sien met nommerplate, wat uitroep: “Blessed.” Wat moet arm gelowiges dink, as...
Stephan Joubert
Jul 20, 2023

Moenie ’n geestelike dreigement wees nie
’n Klompie jare gelede het ’n paar humoristiese grafinskripsies, wat ek raakgelees het, my aan die dink gesit. Hier is ’n paar van hulle:...
Stephan Joubert
Jul 17, 2023

Om op God se adreslys te wees, is om op sy feeslys te wees
Jesus is God se Een-Man-soekgeselskap hier op aarde. Hy is dag en nag op die hakke van sy Vader se verlore eiendom, wat in die wind en...
Stephan Joubert
Jul 13, 2023

God het geen kwotastelsel in plek nie
God is nie soos ons nie. Hy het geen kwotastelsel vir vergifnis in plek nie. Anders gesê, nie een van ons het ooit so ver geval dat Jesus...
Stephan Joubert
Jul 10, 2023

’n Teleurstelling en ’n teleurgestelde … of nie!
’n Wyle gelede vertel iemand my dat aan 'n Bybelstudiegroep by haar werk onttrek het. Alles daar het om die betrokkenes se groot...
Stephan Joubert
Jul 6, 2023

Kom huis toe - alles is vergewe!
Die bekende skrywer, Ernest Hemingway, vertel in “The Capitol of the World” van ‘n seun, genaamd Paco, wat na ‘n woordewisseling met sy...
Stephan Joubert
Jul 3, 2023

Die lewe is nie regverdig nie, maar God is by ons
By die dag neem swaarkry toe. Elke dag hoor jy van nog mense, wat gekaap is. Of van nog mense, wat al hulle geld verloor het omdat skelms...
Stephan Joubert
Jun 29, 2023

Lag gelowig
In ’n onlangse boek oor die impak van humor vertel Jennifer Aaker en Naomi Bagdonas van ’n stukkie navorsing wat bevind ’n gemiddelde...
Stephan Joubert
Jun 26, 2023

Moenie dat ouderdom jou ooit onkant betrap nie
Spreuke 16:31 sê grys hare is soos ’n kosbare kroon vir mense, wat weet hoe om reg te leef. Party mense word egter meer omgesukkeld...
Stephan Joubert
Jun 22, 2023

Kom sit hier by die regte vuur
Lewensgevaarlike vure brand orals, vure van haat, geweld, ongeloof en vernietiging. Die skade wat hierdie vure aanbring, is onberekenbaar...
Stephan Joubert
Jun 19, 2023

Gee jou lewe lig, Jesus S’n
“Die kamera is altyd op ons,” sê sy. “Hoe bedoel jy?” vra ek. “Ander mense se oog is altyd op ons.” Net so. Ek kon nie anders as om met...
Stephan Joubert
Jun 15, 2023

Nederig genoeg om op te kyk na God en na mekaar
Ek onthou ‘n verhaaltjie van ‘n koning, wat baie omgekrap was, omdat hy niks by enigiemand kon leer nie, wat ek een keer raakgelees het....
Stephan Joubert
Jun 12, 2023

Speel daardie twee geloofkaarte reg
Jy moet die hand speel wat vir jou uitgedeel is. So lui die spreekwoord. Dit behels dat jy moet weet watter kaarte is in jou hand is en...
Stephan Joubert
Jun 8, 2023

Gesonde families is gelyk aan ’n gesonde samelewing
Op ’n dag is die beroemde psigiater, Viktor Frankl (1905-1997), in kennis gestel dat sy visum gereed was om na die VSA toe te emigreer....
Stephan Joubert
Jun 5, 2023

Jou lewe word nie gebou in jou eie fabriek nie
Jy is nie die argitek van jou eie lewe nie. Jy het nie al jou lewensplanne eiehandig ontwerp nie. Jy het ook nie jou lewe in jou eie...
Stephan Joubert
Jun 1, 2023

“Wat as?”
Jy ken daardie dodelike duo. Ek praat van daardie gevaarlike twee woorde: “Wat as..?” Wat as Eskom nie regkom nie? Wat as beurtkrag...
Stephan Joubert
May 29, 2023

Moet tog nie so gou aanstoot neem nie
“Ek neem aanstoot.” “I’m offended.” Dit is die in-ding om deesdae te sê. Natuurlik is sekere dinge en sekere opmerkings aanstootlik, maar...
Stephan Joubert
May 25, 2023

Onderdanigheid is nooit vloerlappigheid nie
Die Griekse woord “hupotassomai” word dikwels in Afrikaanse Bybelvertalings met onderdanigheid vertaal. Nee, “hupotassomai” beteken nie...
Stephan Joubert
May 22, 2023
bottom of page