top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels

Leef ’n trefferverhaal, die Here S’n
Orals laat ons afdrukke agter van onsself. Ons vingerafdrukke, ons voetspore en ons teenwoordigheid maak tydelike en soms ook blywende...
Stephan Joubert
May 18, 2023

Ons besit mekaar nie - ons dien mekaar
“I even own the air they breathe,” hoor ek ’n baas op TV sê, toe iemand met hom ’n onderhoud oor sy fabriek en sy werkers voer. Toe dink...
Stephan Joubert
May 15, 2023

Om nie te haat nie, is sukses!
Niemand wil eintlik deesdae hoor van die ander wang draai nie. Daar is net teveel mense, vir wie ons dit daagliks moet doen. Nogtans is...
Stephan Joubert
May 11, 2023

Vra jou vrae sonder om gedurig alles te bevraagteken
Die Nobelpryswenner en fisikus, Isidore RabI, vertel hoedat sy maats gedurende sy kinderjare gedurig na skool by hulle ouers een vraag...
Stephan Joubert
May 8, 2023

Ek mag my lot bekla by God
Die skrywer van Psalm 88 verkeer in groot nood. Hy beskryf sy swaarkry as ’n diep, donker put. Op ’n soortgelyke manier verwoord Psalm 69...
Stephan Joubert
May 4, 2023

Om “onderweldig” te wees
“Oorweldig” is ’n mooi Afrikaanse woord. Dit sê jy is só beïndruk met iets of iemand dat jy nie genoeg woorde het om jou goeie emosies te...
Stephan Joubert
May 1, 2023

Hoe hoër die goor emosies, hoe laer die IK
Ons dink nie helder en logies as ons baie kwaad is nie. Dan sê ons gewoonlik dinge waaroor ons na die tydspyt is. Ons dink ook nie helder...
Stephan Joubert
Apr 27, 2023

Ons kry heel eerste ’n kruis om te dra
In die tyd van die Nuwe Testament het gelowiges geweet dit is nie ’n ligtelike keuse om Jesus te volg nie. Om Hom te dien het hoë...
Stephan Joubert
Apr 24, 2023

Kan God iets anders sê as wat Hy in die Bybel sê?
God word gedurig buite konteks aangehaal. Sommige mense dink niks daarvan om sekere frases of verse in die Bybel uit hulle oorspronklike...
Stephan Joubert
Apr 20, 2023

OHIO jou geloof
Jare gelede het ek vir myself die OHIO-beginsel aangeleer. Dit staan vir: “only handle it once”. “Hanteer dit slegs een keer!” Sover...
Stephan Joubert
Apr 17, 2023

Hoe duur kos jy die wêreld?
Iemand bereken ’n ruk gelede dat elke Instagram-plasing van die sokkerster, Christiano Ronaldo, ongeveer dieselfde hoeveelheid krag...
Stephan Joubert
Apr 13, 2023

Geen “pity party” nie, want Jesus is terug
In Engels praat mense soms van ’n “pity party”. Dit gebeur wanneer jy jouself eindeloos jammer kry. Dit gebeur wanneer jy begin glo...
Stephan Joubert
Apr 10, 2023

Hardkoppigheid is nie ’n deug nie
Jare gelede gaan kuier ek by ’n vriend in die hospitaal. Daar vertel hy my toe hoe die persoon in die bed langs hom pas op sy krukke...
Stephan Joubert
Apr 6, 2023

Die kruis is nie ‘n vroom fotosessie nie
Selfies saam met bekendes is gewild. Almal wil graag foto’s saam met hulle helde hê. Nog altyd wil mense in die teenwoordigheid van...
Stephan Joubert
Apr 3, 2023

Vol van jouself of vol van die Here?
Tydens ’n staatsbesoek aan Moskou ’n paar jaar gelede het die goue roltrap van die koning van Saudi-Arabië se vliegtuig skielik onklaar...
Stephan Joubert
Mar 30, 2023

Vanaf verveeld tot gelowig
Die strokieskat, Garfield, is bekend vir al sy spitsvondighede. In een strokie sê sy eienaar, Jon Arbuckle, hyself is met sy lewe...
Stephan Joubert
Mar 27, 2023

Vertrou die Here ook met jou slaap
Wie van ons het nie al vir ’n paar oomblikke ingesluimer tydens ’n lesing, ’n opvoering, of ’n fliek nie? Of dalk tydens ’n kerkdiens?...
Stephan Joubert
Mar 23, 2023

Vanaf geraasbesoedeling tot musiek vir ander se ore
Almal praat deesdae oor lugbesoedeling en waterbesoedeling. Onlangs het ek ’n vreemde ander vorm van besoedeling beleef. Dit was naamlik...
Stephan Joubert
Mar 20, 2023

Vlug reg as jy die slag moet!
“Ek het niks om weg te steek nie,” sê iemand in ’n film. “Jy is gelukkig,” antwoord iemand anders, “want almal steek iewers ’n paar...
Stephan Joubert
Mar 16, 2023

Die bokshandskoene vir die hemelse bokskryt is weggepak
“God het die verkeerde persoon uitgesoek vir ’n geveg met Homself.” Dit het iemand op sosiale media kwytgeraak, toe hy vir God aangevat...
Stephan Joubert
Mar 13, 2023

Doen partykeer niks nie
“Doen net iets!” Jy hoor dit gereeld. Om niks te doen nie, is vir baie mense sinoniem met lui wees. Of met die ontduiking van...
Stephan Joubert
Mar 9, 2023
bottom of page