top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels

Wees versigtig wat jy liefhet
“Amor mundi!” “Liefde vir die wêreld!” So het die kerkvader Augustinus gesê. In dieselfde asem het hy ook gesê ons moet versigtig wees...
Stephan Joubert
Dec 12, 2022

Teen die einde van die jaar is ek opnuut dankbaar vir genade
Ek is dankbaar vir die Here se genade. Altyd, maar veral in hierdie tyd. Vanjaar was lank en hard, maar ek is dankbaar dat God se...
Stephan Joubert
Dec 8, 2022

Die Here stel nie swaarkrytoetse op nie
Mense sê graag die Here gebruik slegte omstandighede om hulle te leer om meer afhanklik van Hom te wees. Maar is dit korrek? Doen die...
Stephan Joubert
Dec 5, 2022

Systap daardie dodelike duo
Jy ken daardie dodelike duo. Ek praat van daardie twee populêre woorde: “Wat as..?” Wat as ek die volgende een is met wie iets sleg...
Stephan Joubert
Dec 1, 2022

Daar’s nog plek in die dissipels se boot
Ek wens ek kon daardie nag aanboord gewees het van die visserskuit, waarvan Johannes 21 vertel. Hier lees ek hoedat ’n paar van Jesus se...
Stephan Joubert
Nov 28, 2022

Moenie dat nood jou leer bid nie, laat die Here jou leer
“Nood leer bid.” So lui die spreekwoord. Moenie dit met toe oë glo nie, want dan gaan jy altyd bid soos wat jy in tye van nood bid. Dan...
Stephan Joubert
Nov 24, 2022

Moenie dreig om dankbaar te wees nie. Doen dit net!
Almal praat daaroor as ‘n leraar ophou glo, maar niemand prys die Here, wanneer derduisende leraars aanhou glo nie. Almal praat daaroor...
Stephan Joubert
Nov 21, 2022

Waarheid is nie ’n seermaakmiddel nie, dis ‘n geneesmiddel
As jy die waarheid padlangs wil hoor, dan moet jy met klein kindertjies gesels. Dit besef ek onlangs toe ek vir ons vriende se seuntjie...
Stephan Joubert
Nov 17, 2022

Oppas dat stereotipes jou lewe oorneem
Iemand vertel nou die dag op ‘n openbare platform dat ’n bekende filmster arrogant is. Hierdie ster het geweier om met ’n jong meisie te...
Stephan Joubert
Nov 14, 2022

Kleur die lewe in met geloof, hoop en liefde
Sowat vyftien dae na ons geboorte begin ons om tussen kleure te onderskei. So leer die slim mense ons. Vir die res van ons lewe is ons...
Stephan Joubert
Nov 10, 2022

Nie deur skuldgevoelens nie, maar deur Christus
Skuldgevoelens is ’n gewilde hefboom. Baie mense gebruik dit om ander te beweeg om sleg of skuldig te voel,of om dankbaar te wees of ...
Stephan Joubert
Nov 7, 2022

Wees gereed om ’n superheld te wees as God op jou knoppie druk
Jy hoef regtig nie spesiale kragte te hê om ’n superheld te wees nie. Doodgewone helde is steeds die wêreld vol. Dit is daardie pa, wat...
Stephan Joubert
Nov 3, 2022

Nog meer goeie nuus, asseblief
“Julle moet meer teen sonde preek,” sê iemand in die publiek. “Vandag se jongmense het nie meer ’n sondebesef nie. Dit moet weer by hulle...
Stephan Joubert
Oct 31, 2022

Doen die evangelie “laagdrempelig”
Onlangs moes ek ’n draai in Nederland maak. Toe gaan loer ek in by vriende, wat onlangs soontoe verhuis het. Hulle leer my toe ‘n mooi...
Stephan Joubert
Oct 27, 2022

Nie behoefte-aangedrewe nie
“You can’t always get what you want.” So sing Mick Jagger en die Rolling Stones. Inderdaad! Ons kan nie altyd kry wat ons wil hê nie....
Stephan Joubert
Oct 24, 2022

Oppas vir daardie GEVAARLIKE VYF
In die gelykenis van die saaier in Markus 4 waarsku Jesus dat sommige mense hulle geloof langs die lewenspad sal prysgee. Vyf...
Stephan Joubert
Oct 20, 2022

Saam-saam, eerder as een-alleen
Twee is beter as een, vertel die Prediker vir ons. Hy skryf in Prediker 4:9 - 12 dat wanneer twee mense saam is en een van hulle val, dan...
Stephan Joubert
Oct 17, 2022

Praat nadat jy gedink het
Gebruik jou kop voordat jy jou mond gebruik. Dit klink na wyse raad. Wag, dit is nie net goeie raad nie - dis die waarheid. Praat sonder...
Stephan Joubert
Oct 13, 2022

Nie regrukkers nie maar oorvertellers
“Pa, jy preek my ore pap!” Jare gelede het my jongste een oggend na kerk dit kwytgeraak. Dit was nogal ’n waterskeidingopmerking. Toe ek...
Stephan Joubert
Oct 10, 2022

Hou op om jou foute in die oë te kyk
“Ek moet ’n slag my foute in die oë kyk,” sê iemand tydens ’n gesprek. “Om wat daarmee te maak?” vra iemand anders. Hierdie vraag het ons...
Stephan Joubert
Oct 6, 2022

Lag - dis ’n Bybelse opdrag
Iewers het Jordin Sparks gesê: If I don't laugh at least 20 times a day - it hasn't been a good day. Inderdaad! Die spreekwoord sê juis:...
Stephan Joubert
Oct 3, 2022
bottom of page