top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels

Die regte keuse is nie die maklike keuse nie
Nadav Ben-Yehuda was 300 meter van die kruin van Everest af, toe hy afkom op ’n Turk, Aydin Irmak, wat bewusteloos was. Nadav was egter...
Stephan Joubert
Sep 29, 2022

Christus is dieselfde, al verander alles
Geen handboek kon ons voorberei het op hierdie nuwe wêreld, waarbinne ons tans leef nie. Die Corona-virus het ons deel gemaak van ’n...
Stephan Joubert
Sep 26, 2022

Ons lyf is nie ons eie nie
Die bekende Franse geleerde, Marcel Mauss (1872-150), het in 1934 ’n referaat gehou, wat vandag steeds oor verskillende kulture se idees...
Stephan Joubert
Sep 22, 2022

Ek het oorgenoeg van alles wat saak maak
Wanneer laas het jy gehoor dat mense sê hulle het genoeg? Ek bedoel genoeg geld, genoeg kos, genoeg inkomste, genoeg klere, veiligheid,...
Stephan Joubert
Sep 19, 2022

Goeie klei in die hande van die Pottebakker
Jy word nie vanself fikser of sterker nie. Jy weet dit kos inspanning en harde werk. Dieselfde geld wat jou karaktervorming betref. Jou...
Stephan Joubert
Sep 15, 2022

Staan sterk tussen al die trappers
Nikita Khrushchev was vanaf 1958 tot 1964 die Russiese leier. Hy het die berugte diktator, Josef Stalin, opgevolg. Khrushchev is een keer...
Stephan Joubert
Sep 12, 2022

Jesus verloor alles om te wen
Tussen die jare 1904 -1906 was Ossip Bernstein die negende beste skaakspeler ter wêreld. In 1918 is hy in Moskou gearresteer, omdat hy...
Stephan Joubert
Sep 8, 2022

Die Here los die ligte aan
“Ons los die ligte aan vir jou.” Onlangs het ek ‘n kolom, wat ek behartig in die Beeld, vertel hoe my ouers graag hierdie woord vir my...
Stephan Joubert
Sep 5, 2022

Dit maak nie saak wat ander mense van my dink nie, of doen dit?
Ek het al baie mense hoor sê hulle gee nie om wat ander van hulle dink nie. Dit is nie heeltemal waar nie, want die meeste doen. Studie...
Stephan Joubert
Sep 1, 2022

Kies betyds 1 Korintiërs 13 se pad
Daar’s altyd meer vreemdelinge as bekendes rondom jou. Op die pad, in winkelsentrums, by sportgeleenthede, in die kerk … daar is meer...
Stephan Joubert
Aug 29, 2022

Ek wag nie passief op die volgende vlug hemel toe nie
Jesus het ons nooit weggewens uit die wêreld nie. Nog minder het Hy ons uit die wêreld weggebid. Dit leer ons uit Sy gebed kort voor Sy...
Stephan Joubert
Aug 25, 2022

Vandag is ’n nuwe dag in Jesus se nabyheid
Vandag is ’n nuwe dag. Vandag verskuif die wêreld in die regte rigting. Vandag is die Here se nuwe dag. So vertel die Lukas-evangelie ten...
Stephan Joubert
Aug 22, 2022

God is regtig tevrede met jou, al deel party mense nie Sy gevoel nie
Jy stem gedurig saam met almal. Jy sê nooit nee vir enigiemand nie. Jy maak niemand kwaad nie. Jy vermy konflik ten alle koste. Jy hou...
Stephan Joubert
Aug 18, 2022

Ons word dit, wat ons najaag
Hercule Poirot, die bekende speurder in die skryfster, Agatha Christie, se speurverhale, sê op ’n keer vir iemand: “Understand this, I...
Stephan Joubert
Aug 15, 2022

Van A-Z is my lewe genade-aangedrewe
Daardie goeie dinge, wat ons vir die Here moet doen, kry ons nie aldag gedoen nie. Ons struikel soms. Ons maak partykeer droog. Tog weet...
Stephan Joubert
Aug 11, 2022

Sit dit af, sit dit af!
“Sit dit af, sit dit af.” So het Johannes Kerkorrel op sy dag gesing. Dit geld vandag nog, veral wat sosiale media betref. Selfone het te...
Stephan Joubert
Aug 8, 2022

Respek onbeperk
Respek vir God en respek vir mense is een van die pilare, waarop die evangelie rus. Die Bybel omskryf dit ook met die meer bekende woord:...
Stephan Joubert
Aug 4, 2022

Krag vir daardie groot moegheid
Die lewe het nogal ‘n manier om krapmerke op jou liggaam en jou gees agter te laat. Jy kom dit op verskillende maniere agter. Jou lyf...
Stephan Joubert
Aug 1, 2022

Die dwaasheid van die kruis is God se krag
As ekself ’n godsdiens moes uitdink, sou ek definitief nie die Christelike geloof uitgedink het nie. Jesus se aardse pad is net te...
Stephan Joubert
Jul 28, 2022

Hoe om vir langer as 14 dae gelukkig te wees
Abd al-Rahman III was die leier van Cordoba tussen die jare 912-961. Sy onderdane was baie lief vir hom. Sy vyande het hom gevrees. Hy...
Stephan Joubert
Jul 25, 2022

Meld aan en help dat lewens gered word
Volodymyr Zelensky, die leier van die Oekraïne, is gevra hoe sou hy ’n oorwinning beskryf in die skrikwekkende oorlog met Rusland. Toe...
Stephan Joubert
Jul 21, 2022
bottom of page