top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels

So leef iemand wat God se hart roer
Marietjie, my beste helfte, vertel nou die dag hoedat ’n dame wat sy ken, en wat dit self nie finansieel breed het nie, by ’n supermark...
Stephan Joubert
Jul 18, 2022

Raak geduldiger
Geduld gebeur nie spontaan vir die meeste van ons nie. Om geïrriteerd te wees is ’n baie makliker opsie. Geduld is hier in ons dag so...
Stephan Joubert
Jul 14, 2022

Navolgers van Christus is nie toeskouers nie
“Baie mense dien nie meer die Here nie.” “Dit gaan sleg omdat die mense van Suid Afrika nie vir God eerste stel nie.” “As mense net...
Stephan Joubert
Jul 11, 2022

“Onthou jy my?” Of is die vraag eerder: “Onthou Ek jou?”
“Onthou jy my?” Ek moet sê, ek vrees hierdie vraag. Dikwels moet ek al teenoor sulke vraagstellers erken dat my geheue my in die steek...
Stephan Joubert
Jul 7, 2022

Aandag, vandag is ’n goeie Maandag!
Skietvoorvalle waar indiwidue losbrand op skares, neem by die dag toe regoor die wêreld. Dit is veral Amerika wat deurloop. Na vyf...
Stephan Joubert
Jul 4, 2022

Eerlikheid is ons normale manier van leef voor God en tussen ander
Daar word vertel dat die Siniese filosoof, Diogenes (412-323 vC), bedags met ’n lamp rondgeloop het. As mense hom gevra het hoekom hy dit...
Stephan Joubert
Jun 30, 2022

Weet waarheen jy op pad is
Ek het iewers op Facebook die verhaal gedeel, wat ek raakgelees het, oor ’n kort toespraak, wat Billy Graham in Charlotte, North Carolina...
Stephan Joubert
Jun 27, 2022

Doen die hiernoumaals reg, dan is die hiernamaals vanself uitgesorteer
Die hemel en hoe om daar te kom, is vir party mense die somtotaal van die Bybelse boodskap. Dit gaan vir hulle eintlik net oor die...
Stephan Joubert
Jun 23, 2022

Hoe meer jy wil hê, hoe meer is jy ’n slagoffer van jou besittings
Prediker 5:9-14 deel agt lesse oor die goor gevolge van ‘n eindelose najaag van besittings. Nee, die Prediker is glad nie gekant teen...
Stephan Joubert
Jun 20, 2022

Vergifnis ontgiftig jou
Die woord vergifnis kom slegs maklik oor jou eie lippe as jy niemand het om te vergeef nie. Maar as iemand jou ingedoen het, sit...
Stephan Joubert
Jun 16, 2022

Moenie maar net na mense luister nie - praat hulle ook nader
“Luister!” Dit is een van die gonswoorde van ons dag. Ons hoor om elke hoek en draai ons moet na mekaar luister. Vir seker is luister...
Stephan Joubert
Jun 13, 2022

Geloof gebeur op die Here se terme
Geloof is nie ’n selfverbeteringprogram nie. Geloof help jou nie maar net om ’n beter mens te word nie. Dit laat jou volgens Jesus se...
Stephan Joubert
Jun 9, 2022

Jesus kry jou veilig tuis
Michael Murphy was ’n Navy Seal in die Amerikaanse weermag. Op 28 Junie 2005 het hy sy eie lewe opgeoffer om ‘n medesoldaat, Marcus...
Stephan Joubert
Jun 6, 2022

Intimiteit is deel van God se plan
Niks is meer taboe nie. “Anything goes,” soos wat die Engelse sou sê. Elke fliek, elke storie, elke sepie moet een of ander rowwe...
Stephan Joubert
Jun 2, 2022

Al is jy al een, is jy nie alleen nie
Verlede week het ons juis saam nagedink oor hoe duur Josef se integriteit hom gekos het. Hy het in die tronk beland, omdat hy nie...
Stephan Joubert
May 30, 2022

Staan in die Wind, die regte Een
Pinksterdag was glad nie windstil nie. Alles behalwe. Op daardie dag het die Heilige Gees se magtige wind teen stormsterkte in Jerusalem...
Stephan Joubert
May 26, 2022

So lyk die lewe van ’n geseënde
Die Here se seën op Sy kinders se lewe bring ook seën vir almal rondom hulle, soos wat Genesis 39:1-5 vertel. Hier hoor ons hoe Potifar,...
Stephan Joubert
May 23, 2022

Jy is nie een-alleen nie
In die 2005 film, “Batman begins”, wonder polisiekommisaris Gordon van Gotham City hoe hy op sy eie kan opstaan teen al die magte van die...
Stephan Joubert
May 19, 2022

So leef ek stylvol vir die Here
Ek vergelyk myself nooit met ander mense wat op sekere gebiede van die lewe slegter daaraan toe is as ek nie. Nooit gebruik ek hulle...
Stephan Joubert
May 16, 2022

Geen ouderdomsbeperking op geloof nie
“Jongmense kom nie meer kerk toe nie,” hoor ek iemand sê. “Hoe gaan ons tieners bereik met die evangelie?” vra iemand anders. Terwyl...
Stephan Joubert
May 12, 2022

Gedetailleerd getrou aan die Here!
Die St. Paul’s Katedraal is ’n belangrike baken in Londen. Die grafsteen van Christopher Wren, die argitek van hierdie indrukwekkende...
Stephan Joubert
May 9, 2022
bottom of page