top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels

Ons weier dat hoop verlore raak wanneer oorlog opdaag
“I’m fed up to the ears with old men dreaming up wars for young men to die in.” So het George McGovern gesê. Inderdaad! Ons harte skeur...
Stephan Joubert
May 5, 2022

Vanaf arme Willem tot goeie Gaius
“Arme Willem.” Nee, ek ken nie vir Willem nie, in elk geval nie hierdie Willem wat ons so jammer kry nie. Maar ons het heelwat van hom...
Stephan Joubert
May 2, 2022

Mense is ook veilige hawens
Skepe het hawens nodig. Hier moet nuwe voorrade en passasiers aan boord geneem word. Hier moet herstelwerk gedoen word. Hier moet geskuil...
Stephan Joubert
Apr 28, 2022

Jesus mors nie met woorde nie
In my kinderdae het dominees togas gedra, wanneer hulle preek. In sommige kerke het hulle ook ’n seremoniële lappie, bekend as ’n beffie,...
Stephan Joubert
Apr 25, 2022

My uitkenningslied voor die Here
Die skryfster, Maria Popova, vertel hoe haar familie gedurende haar kinderjare ’n melodieuse uitkenningsteken vir mekaar gehad het....
Stephan Joubert
Apr 21, 2022

Vreugde wen, want Jesus wen
Johannes 20:1-18 vertel vir ons van Jesus se eerste gesprek kort nadat Hy die dood gefnuik het. Dit gebeur vroeg daardie Sondag, wanneer...
Stephan Joubert
Apr 18, 2022

Een keer was ’n doodloopstraat die regte straat
Om op te eindig in ’n doodloopstraat, beteken jy het iewers verkeerd gery. Doodloopstrate is die verkeerde bestemming, as jy op pad is na...
Stephan Joubert
Apr 14, 2022

Die vreemde kroning van die Koning
Die lewe kan onverwags buite beheer raak. Nou die dag nog het ons gehoor van Russiese militêre oefeninge naby die grens van Oekraïne. Toe...
Stephan Joubert
Apr 11, 2022

Loop jy nog saam wanneer dinge suid draai vir Jesus?
Kort voor Paasfees het Jesus drie keer vir Sy dissipels gesê dat Hy in Jerusalem doodgemaak gaan word. So lees ons in Markus 8:31, 9:31...
Stephan Joubert
Apr 7, 2022

God se Seun mag nooit weer op ‘n uitverkoping wees nie!
Dertig silwer muntstukke! Vir presies dertig silwerstukke is die Seun van God se lewe aan die godsdienstige leiers in Jerusalem opgeveil....
Stephan Joubert
Apr 4, 2022

Om Jesus nie te herken nie, is om Hom nie te erken nie
Ek lees iewers hoedat die formule 1-kampioen, Ayrton Senna, deur ’n Britse verkeersman voorgekeer is, toe hy die spoedgrens oortree het....
Stephan Joubert
Mar 31, 2022

Die waarheid is ook taktvol
Hoekom gee mense nie altyd vir jou ’n reguit antwoord as jy hulle die waarheid vra nie? Daar is sekerlik baie redes hiervoor, maar dalk...
Stephan Joubert
Mar 28, 2022

Hê minder, hê oorgenoeg!
Alexander die Grote, het op ‘n keer besoek afgelê by die filosoof Diogenes (412-323 vC). Hy het buite Korinte in ’n houtvat gebly....
Stephan Joubert
Mar 24, 2022

Vanaf voltyds verveeld tot ’n voltydse volger…
Verveeldheid en ’n siniese ingesteldheid tot die lewe is deesdae aan die orde van die dag. Boonop spoel dit oor na die terrein van...
Stephan Joubert
Mar 21, 2022

Die Here se gunsteling dag is…
Die bekende kinderboekkaraktertjie, Winnie the Pooh, vra iewers vir Piglet: “What day is it?” Toe kry hy die antwoord: ”It's today.”...
Stephan Joubert
Mar 17, 2022

Tevredenheid gewaarborg
Daardie frase wat vroeër jare gebruik is om baie produkte mee te bemark: “tevredenheid gewaarborg” (“satisfaction guaranteed”) het...
Stephan Joubert
Mar 14, 2022

Laat staan daardie minderwaardigheidskompleks
“Jy ly aan ’n minderwaardigheidskompleks.” Dit het ek ’n onderwyser een keer vir ’n klasmaat hoor sê. Dit het vir my na ’n baie ernstige...
Stephan Joubert
Mar 10, 2022

Toe loop jy saam met jouself… tot by Jesus!
"I pack my trunk, embrace my friends, embark on the sea and at last wake up in Naples, and there beside me is the stern fact - the sad...
Stephan Joubert
Mar 7, 2022

Die Gees doen die oortuigingswerk, nie ek nie
Feite oortuig mense nie … nie altyd nie. Of genoegsaam nie! Een studie, wat ek gelees, het bevind dat pogings om mense met harde feite te...
Stephan Joubert
Mar 3, 2022

Gerieflik afgestomp, of nie!
“Comfortably numb.” Hierdie titel van een van Pink Floyd se liedere bly my steeds by, veral daardie woorde: “The child is grown. The...
Stephan Joubert
Feb 28, 2022

Amper is nie stamper nie
“Jy het my amper tot aksie beweeg,” sê iemand droogweg vir my na ‘n preek. Later, toe ek hieraan terugdink, skiet koning Agrippa se...
Stephan Joubert
Feb 24, 2022
bottom of page