top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels

Hier lê iemand wat groot potensiaal gehad het…
“Happiness is about living the story you also want to read about.” Toe ek dit nou die dag kwyt raak op Twitter, het ek na die tyd vir ’n...
Stephan Joubert
Feb 21, 2022

Jy kan nie donker wolke raaksien as Jesus se lig op jou skyn nie
“Daar hang ’n donker wolk van vrees en hooploosheid oor ons land,” sê ‘n onbekende vir my na kerk. “Waar?” vra ek dadelik. “Alles val...
Stephan Joubert
Feb 17, 2022

Hier is twee dinge wat God vir ewig onthou oor jou
God onthou, maar Hy onthou nie alles oor ons nie. Dit het ons in verlede week se Goeie Nuus vir mekaar gesê. Met name kies Hy om nie...
Stephan Joubert
Feb 14, 2022

Oppas vir die verkeerde hoofpaaie!
Om ruimte te gee vir dieselfde tipe gevoelens, gedagtes en gedrag in jou lewe, skep hoofpaaie daarvoor in jou kop. Jou brein leer dan...
Stephan Joubert
Feb 10, 2022

God onthou regtig nie alles oor jou nie
Wanneer sommige mense te na gekom word, roep hulle graag vir God tot getuie dat Hy die skuldiges hiervoor sal terugkry. Dan hoor jy...
Stephan Joubert
Feb 7, 2022

Die tragedie van om sonder Christus te leef
“He died and we buried him in a Christless grave.” So het die bekende prediker, D. L. Moody (1837-1899), gesê na die begrafnis van iemand...
Stephan Joubert
Feb 3, 2022

Dit gaan nie oor die krag van gebed nie; dit gaan oor God
“Gebed het krag.” Baie mense sê dit. Tog is dit nie die eintlike punt van gebed nie. As gebed bloot net krag sou hê, dan verskuif dit die...
Stephan Joubert
Jan 31, 2022

Gebed is nie ’n geestelike Google-soektog nie
Wanneer mense na informasie oor enigiets of enigiemand soek, Google hulle dit sommer. Derduisende treffe volg dan binne millisekondes....
Stephan Joubert
Jan 27, 2022

Ek raak gebedsfiks
Dit is nie sonder rede dat Jesus se dissipels in Lukas 11 vir Hom gevra het om hulle te leer bid nie. Hulle het besef gebed moet...
Stephan Joubert
Jan 24, 2022

Die vraag is nie of dit maklik is nie - die vraag is of dit reg is!
1 Petrus 2:21 is ’n kanonteks. Petrus praat hier padlangs met Christene, wat as huishoudelike slawe in mense se huise werk. Dit was geen...
Stephan Joubert
Jan 20, 2022

Leer ons bid, asseblief!
“Gebed werk.” “Daar is krag in gebed.” “Ons moet meer bid.” Al hierdie stellings bevat ’n stuk waarheid. Maar die feit is nie almal...
Stephan Joubert
Jan 17, 2022

In 2022 speel my gebede nie in ’n geriefsone af nie
Dit is reg dat ons gereeld en getrou bid. Paulus beveel ons juis in 1 Tessalonisense 5:17 om te bid sonder ophou. Maar een gevaar, wat...
Stephan Joubert
Jan 13, 2022

Vyf boustene vir 2022
Hier aan die begin van 2022 kies ek van voor af om my lewe op God se Woord te bou. Met alles in myself gaan ek in hierdie nuwe jaar die...
Stephan Joubert
Jan 10, 2022

In 2022 bid ek nie “outomaties” nie
In 2013 het ’n ervare rotsklimmer, Susan Mailloux, tragies in Amerika gesterf. Sy het vergeet om haar klimharnas aan die reddingstou vas...
Stephan Joubert
Jan 6, 2022

COVID-19 en kie doof nie Jesus se helder lig uit in 2022 nie
Kan jy dit glo, nog ’n feesseisoen is agter ons! Kersfees en die Nuwejaar is oor en verby. Party mense sal egter dadelik vra: Was daar...
Stephan Joubert
Jan 3, 2022

Die lewe is kort - laat joune tel!
In 2007 het die kontemporêre Christelike sanger, Steven Curtis Chapman, ’n lied geskryf genaamd Cinderella. Dit moes hom herinner om baie...
Stephan Joubert
Dec 30, 2021

My leefpad is op die tafel
Mag ek gou ’n paar vrae vir jou vra oor jou eie lewensroetes gedurende die afgelope jaar: WAAR HET JY IN 2021 ’N PRAKTIESE IMPAK VIR...
Stephan Joubert
Dec 27, 2021

Kom kyk wat is in Jesus se hand
Terwyl die dissipels besig was om weg te kruip agter geslote deure op daardie Sondagaand na Jesus se dood, daag Hyself by hulle op met ‘n...
Stephan Joubert
Dec 23, 2021

’n Nuwe vandag is hier
God se nuwe vandag is hier. Dit het aangebreek toe die engel in Lukas 2:11 uitgeroep het dat Jesus vandag vir ons gebore is. Die...
Stephan Joubert
Dec 20, 2021

Briek nou daardie Kersfees-onvreugde
Ek onthou hoe beswaard Ou-dominee in my kinderdae oor die “verwêreldliking” van Kersfees was. Party ouens is nog steeds nog beswaard...
Stephan Joubert
Dec 16, 2021

Glo anderkant stilstaan verby
Die koningin sê vir Alice in die bekende kinderverhaal: “It takes all the running you can do, to keep in the same place. If you want to...
Stephan Joubert
Dec 13, 2021
bottom of page