top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels

Stephan Joubert
Mar 31, 2023
Klein is groot
Lees Markus 10:44 Klein is nou die nuwe groot in God se koninkryk. Ek besef dit opnuut, toe ek onlangs die Britse liedjieskrywer, Martyn...

Stephan Joubert
Mar 24, 2023
Mors jy jou tyd?
Lees Markus 10:43 “Jy mors jou tyd!” sê iemand by ‘n kerk onlangs vir ‘n jongmens, wat ‘n jaar van sy lewe afstaan saam met ‘n jeugspan...

Stephan Joubert
Mar 17, 2023
Genade = die Gees Persoon-lik!
Lees Efesiërs 2:4 Nee, dis glad nie so volop in ons dag as wat ‘n mens dink nie! Ek praat van genade. Vra maar vir Maarten Luther, die...

Stephan Joubert
Mar 10, 2023
Sommer so gebeur kerk
“Om te dink ek moes 70 jaar oud word, voordat ek kerk sien werk.” So skryf ‘n dame nou die dag aan my. Dis iemand wat haar lewe lank elke...

Stephan Joubert
Mar 3, 2023
Word ‘n kind
Lees Matteus 18:4 Vele wyshede kom uit onskuldige kindermonde, nie waar nie? Miskien moet ons meermale na hulle luister. Nee, miskien...

Stephan Joubert
Feb 24, 2023
Klein dingetjies het ‘n groot impak
Lees Spreuke 3:9-10 Iemand vertel my een keer van ‘n vriend van hom, wat ‘n besigheid gekoop het. Tot sy ontsteltenis vind hy uit dat die...

Stephan Joubert
Feb 17, 2023
Eerlikheid versus takt
Lees Spreuke 15:1 Onlangs luister ek na iemand, wat aan terminale kanker ly, wat oor die TV praat van sy laaste paar maande. Veral een...

Stephan Joubert
Feb 10, 2023
Moenie agter onkunde skuil nie
Lees Spreuke 15:4 “Jy kan nie verwag iemand moet jou punt snap, wat ‘n salaris betaal word om dit juis nie te snap nie,” sê iemand...

Stephan Joubert
Feb 3, 2023
Vanaf outomaties na bewustelik
Lees Spreuke 3:6 Hoeveel dinge doen ons elke dag outomaties, terwyl ons gedagtes eintlik op ander plekke ronddwaal? Die meeste van die...

Stephan Joubert
Jan 27, 2023
Dis nie sommer net ophou glo nie
Nee, jou geloof is nie so broos soos wat sommige mense jou wil laat glo nie. Ek praat nou van diegene wat gedurig wil ophou glo as...

Stephan Joubert
Jan 20, 2023
Stereotipes
Lees Galasiërs 3:28 Stereotipes is dodelik en omtrent elke keer verkeerd! Tog bepaal daardie einste stereotipes, wat ons in ons koppe oor...

Stephan Joubert
Jan 13, 2023
Verbruikers
Lees Jakobus 1:9 -10 Nou die dag praat ‘n internasionale kerkleier in die Ooste by ‘n samekoms van kerkleiers en waarsku die mense teen...

Stephan Joubert
Jan 6, 2023
Nie reg nie
Lees 1 Korintiërs 1:2 Ek het grootgeword met die ongeskrewe maar gevestigde idée dat net leraars en sendelinge voltyds geroep is om vir...

Stephan Joubert
Dec 23, 2022
Moeg vir die gewone
Lees Psalm 36:11 Is jy moeg vir jou geloofslewe soos wat dit tans daar uitsien? Is dit vaal, vervelig en boonop ook hoogs voorspelbaar?...

Stephan Joubert
Dec 16, 2022
Kyk op
Lees Psalm 37:24 Dis niks lekker om op die grond neer te slaan nie; veral nie as jy boonop met jou gesig eerste in die modder beland nie....

Stephan Joubert
Dec 9, 2022
Aanwesig
Lees Jakobus 1:5 ‘n Geprivatiseerde godsdiens waar ek my geloof in isolasie van die daaglikse werklikhede bedryf, is gevaarlik. Kort voor...

Stephan Joubert
Dec 2, 2022
Die goeie lewe
Lees Titus 3:3 Hoe klink jou eie definisie van die goeie lewe; daardie soort lewe wat jou tuis laat voel? Wel, ‘n oorsese studie het...

Stephan Joubert
Nov 25, 2022
Almal doen dit
Lees Titus 3:8 Jy ken die nuwe wagwoorde: “Almal doen dit; daarom kan ek ook.” “As niemand by stopstrate of verkeersligte stop nie,...

Stephan Joubert
Nov 18, 2022
Ons dra sy handtekening
Lees Titus 3:6 Ek onthou hoedat Gandalf iewers in The Lord of the Rings-sage sê dat ons nie die tye kan kies waarbinne ons gebore word...

Stephan Joubert
Nov 11, 2022
Drie sinne
Lees 2 Korintiërs 4:8 As jy wil vorentoe groei in jou verhoudings met die Heilige Gees, asook met jouself en ander mense, dan is daar...

Stephan Joubert
Nov 4, 2022
Luister na die regte mense
Lees 2 Korintiërs 4:7 Kan jy glo dat jou godsdiens jou soms blind kan maak vir ‘n wyer kyk op God se genade? Ja, inderdaad! Jy kan maklik...
bottom of page