top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels

Stephan Joubert
Oct 28, 2022
Bou reg
Lees Matteus 7:24 “Hoe kan ek oorleef as Eskom die kragtariewe verhoog, as inflasie buite beheer styg en as kos onbetaalbaar duur word?”...

Stephan Joubert
Oct 21, 2022
Maandag ook
Lees Jakobus 1:25 Terwyl die wêreld 27 triljoen SMS’e elke jaar rondstuur, 60% jongmense hulle verhoudings via selfone en Instagram bou...

Stephan Joubert
Oct 14, 2022
Grassny kan ‘n ligskyngebeure word
Lees Matteus 10:40 Een van die belangrikste dinge, wat die Gees in ons doen, is om ons diensbaar te maak. Hy gebruik ons as effektiewe...

Stephan Joubert
Oct 7, 2022
Piesangs maak soms die verskil
Lees Matteus 10:42 Chris Seay, ‘n Amerikaanse leraarsvriend van my sit op ‘n keer in ‘n vliegtuig. Hy hoor hoe ‘n man agter hom vir die...

Stephan Joubert
Sep 30, 2022
Neem risiko’s
Lees Matteus 10:39 Party mense bereik op die ou einde niks in hul lewens nie, omdat hulle nooit enige risiko’s neem nie. Ander weer neem...

Stephan Joubert
Sep 23, 2022
Vergeet van ontruiming
Lees Matteus 10:38 Die Gees van God is nie tans besig met ‘n groot aardse ontruimingsaksie om ons hier weg te kry nie. Sy doel is nie om...

ekerk
Sep 16, 2022
Een van ons
Lees Johannes 16:14 Ek hoor onlangs van die bestuurder van ‘n groot Amerikaanse waspoeiermaatskappy, wat in Sjina werk, maar wat eers vir...

Stephan Joubert
Sep 9, 2022
Tot voordeel van ander
Lees 1 Korintiërs 10:33 God se stem weerklink soms op verrassende maniere. Ons hoor Hom in die stukkende skepping rondom ons, wat om hulp...

Stephan Joubert
Sep 2, 2022
Moenie foutvinderig leef nie
Lees 1 Korintiërs 14:37 In ‘n onlangse omvattende studie in die VSA, waarin daar gevra is na die verskil tussen Christene en...

Stephan Joubert
Aug 26, 2022
Is jou geloof onverantwoordelik?
Lees 1 Korintiërs 1:25 Diegene, wat aan Christus vashou, word dikwels in die media voorgestel as minder intelligent en soms ook afgemaak...

Stephan Joubert
Aug 19, 2022
Staan by Hom
Lees 1 Korintiërs 1:27 Die gewilde “godsdienstige” waardes in ons dag is skuldgevoelens en relativisme. Skuldgevoelens? Ja, amptelike...

Stephan Joubert
Aug 12, 2022
Onbedreigd
Lees 1 Korintiërs 5:12 Ons leef in ‘n tyd waar verdraagsaamheid die wagwoord is en waar die waarheid altyd ‘n paar ekstra kante het. Nou...

Stephan Joubert
Aug 5, 2022
Meer as oppervlakkige kennis gevra
Lees 1 Korintiërs 1:5 Om maar net klakkeloos te sê die Bybel is God se Woord, is lankal nie meer genoeg nie! Dit was inderwaarheid nog...

Stephan Joubert
Jul 29, 2022
Van kennis tot begrip
Lees Johannes 16:13b Kennis en feite verander nie noodwendig mense se lewens nie. Vra maar vir kerklikes, wat week na week in kerke met...

Stephan Joubert
Jul 22, 2022
Nie net woorde nie
Lees Johannes 16:13a Ons leef in ‘n wêreld van informasie-oorlading. Kan jy glo dat ‘n naweekuitgawe van die bekende New York Times meer...

Stephan Joubert
Jul 15, 2022
Die waarheid het nie baie kante nie
Lees Johannes 16:10 Sommige mense het die vermoë om alles in die lewe ingewikkeld te maak. Hulle sien altyd net probleme raak, nooit...

Stephan Joubert
Jul 8, 2022
Skuldig!
Lees Johannes 16:8 Skuldig! Dis die Gees se aanklag jeens die nie-gelowige wêreld. Elkeen, wat Christus die rug toekeer, word deur Hom...

Stephan Joubert
Jul 1, 2022
Nogeens geen hemelse vakuum nie
Lees Johannes 16:7 Dis vir Jesus baie belangrik dat ons die boodskap duidelik moet kry dat dit nie tot ons voordeel is dat Hy nie hier...

Stephan Joubert
Jun 24, 2022
Wat ‘n erfporsie!
Lees Johannes 14:27 Jesus se weggaan is tot ons voordeel. Dit sê Hy baie duidelik in Johannes 14:26: Want nou kan God se Gees orals in Sy...

Stephan Joubert
Jun 17, 2022
Nie weeskinders nie
Lees Johannes 14:18 Volgens Johannes bly die Heilige Gees vir altyd by ons om ons aan al Jesus se woorde en dade te herinner. Om ons lewe...

Stephan Joubert
Jun 10, 2022
Tegelyk onbekend en bekend
Lees Johannes 14:17 Aan die een kant is die Gees so bekend en bemind as wat kan kom. Miljoene mense die wêreld oor ken Hom persoonlik....
bottom of page