top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels

Stephan Joubert
Jun 3, 2022
Die Trooster / Helper is by ons
Lees Johannes 14:16 Bouers werk gewoonlik onder groot druk. Skaars is een gebou voltooi, dan verskuif hulle na ’n nuwe bouperseel om weer...

Stephan Joubert
May 27, 2022
Onder permanente bearbeiding
Lees Johannes 14:15 Wat ‘n belofte gee Jesus nie hier in Johannes 14 oor die Gees nie. Hierdie aardskuddende woorde volg kort voor Sy...

Stephan Joubert
May 20, 2022
Geestelike intelligensie
Lees 1 Korintiërs 14:40 Gepas en ordentlik - dis die vereiste wat Paulus stel vir alle byeenkomste van gelowiges. Nee, Paulus is nie teen...

Stephan Joubert
May 13, 2022
Nog eens, heilige chaos!
Lees 1 Korintiërs 14:33 Terwyl te veel kerklike aktiwiteite doodveilig en voorspelbaar is, is die regte lewe daarbuite meestal onveilig...

Stephan Joubert
May 6, 2022
Die verskil tussen heilige chaos en gewone chaos
Lees 1 Korintiërs 14:32 Christene is te bang vir chaos. Miskien is dit omdat ons in die kerk grootgemaak is met ‘n vrees vir die...

Stephan Joubert
Apr 29, 2022
Ordelikheid beteken iets anders
Lees 1 Korintiërs 14:31 Die Heilige Gees as Hemelse Gawe gee verskillende hemelse gawes aan alle Christene. Daar is nie net een groep...

Stephan Joubert
Apr 22, 2022
Ligloop vir selfsugtige kerkwees
Lees 1 Korintiërs 14:29 Kerkwees gaan nie oor myself nie, nie eens amper nie. Dit gaan oor Christus en ander. Om my wil op ander mense af...

Stephan Joubert
Apr 15, 2022
Godsdienstige kontroleurs moet uit die pad staan
Lees 1 Korintiërs 14:26 Paulus se woorde in 1 Korintiërs 14 oor die gawes word dikwels verkeerd gebruik om alle vorme van spontaniteit in...

Stephan Joubert
Apr 8, 2022
Ander se voordeel is die enigste wagwoord
Lees 1 Korintiërs 14:19 Die man, wat sekerlik die diepste geestelike ervarings van almal daar in die Korintiërgemeente gehad het, naamlik...

Stephan Joubert
Apr 1, 2022
Persoonlike geestelike ervarings is nie waaroor dit gaan nie
Lees 1 Korintiërs 14:15 Dis jammer dat daar in verskillende groepe ‘n skeiding tussen die Gees se werk en ons denke bestaan. Vir hulle...

Stephan Joubert
Mar 25, 2022
Van selfopbou na mekaar-opbou
Lees 1 Korintiërs 14:4 Daar’s niks mee verkeerd dat ek omsien na my eie geloofsopbou nie. Ek moet dit juis doen. Hier op die vlak van...

Stephan Joubert
Mar 18, 2022
Praat reg namens God
Lees 1 Tessalonisense 5:20-21 Die reg om namens God te praat, het indiwidue nog altyd deur die geskiedenis op hulle skouers geneem....

Stephan Joubert
Mar 11, 2022
Profesie is die belangrikste
Lees 1 Korintiërs 14:3 Bo al die ander gawes lig Paulus profesie in 1 Korintiërs 14 uit. Volgens hom is dit die belangrikste geestelike...

Stephan Joubert
Mar 4, 2022
Gaan vir die beste
Lees 1 Korintiërs 14:2 Gaan vir die beste gawes – so skryf Paulus. Wat bedoel hy? Wel, soos wat ons gister gesien het, stel Paulus nie...

Stephan Joubert
Feb 25, 2022
Bou ander se geloof op
Lees 1 Korintiërs 14:1 Die Heilige Gees verander my vanaf ’n selfsugtige wese, wat dink dat die ganse heelal om my draai, in iemand wat...

Stephan Joubert
Feb 18, 2022
Gebruik hulle reg
Lees 1 Korintiërs 13:13 Wat ’n voorreg dat die Heilige Gees by elkeen van ons juis daardie hemelse geskenke kom aflaai, wat ons nodig het...

Stephan Joubert
Feb 11, 2022
Stilte
Lees 1 Korintiërs 13:8 Geraas is ‘n doodnormale deel van die meeste van ons se lewe. Ons motorradio gaan sommer vanself aan, wanneer ons...

Stephan Joubert
Feb 4, 2022
Dit vat alles
Lees 1 Korintiërs 13:7 Die liefde, wat die Gees in ons harte werk, swem teen alle strome in. Wanneer ander die handdoek ingooi, stap die...

Stephan Joubert
Jan 28, 2022
Liefde gebeur
Lees 1 Korintiërs 13:6 Het jy agtergekom dat die liefde, soos wat Paulus dit beskryf, nie ‘n klompie vroom emosies is nie. Dis ook nie...

Stephan Joubert
Jan 21, 2022
Staan op... uit jou gemakstoel
Lees 1 Korintiërs 13:5 Niemand het nog ooit vanuit ‘n gemakstoel die wêreld andersom laat draai nie. Dis juis diegene, wat kies om uit...

Stephan Joubert
Jan 14, 2022
Liefde juig as ander wen
Lees 1 Korintiërs13:4 Party mense is meer kere bly, wanneer slegte mense hulle verdiende loon kry, as wanneer die waarheid wen. Dis ‘n...
bottom of page