top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels

Stephan Joubert
Jan 7, 2022
Liefde verander my
Lees 1 Korintiërs 13:2 Die liefde van die Gees verander die manier waarop ons na ander kyk. Terwyl hierdie wêreld vir die meeste mense na...

Stephan Joubert
Dec 31, 2021
Die liefde dra alles
Lees 1 Korintiërs 13:1 Ons het reeds twee belangrike beginsels geleer oor die regte gebruik van die gawes. Die eerste een is dat die Gees...

Stephan Joubert
Dec 24, 2021
Maak tee vir Christus!
Een van die grootste lesse van my lewe het ek as ‘n jong outjie by ‘n kerklike kongres geleer. ‘n Klompie belangrike sprekers het ons oor...

Stephan Joubert
Dec 17, 2021
Skyn teen volsterkte
Lees Filippense 2:4 My oupa het dikwels na sekere kerkmense verwys as “diep” gelowiges. Toe ek hom eenkeer vra wat ‘n “diep” gelowige is,...

Stephan Joubert
Dec 10, 2021
Omgee: So maak mens
Lees 1 Tessalonisense 2:7 ‘Wat is daarin vir my?’ Dis die eerste vraag wat mense gewoonlik vra, as hulle ‘n transaksie sluit. Soms word...

Stephan Joubert
Dec 3, 2021
Gawes word gebruik tot voordeel van ander
Lees 1 Korintiërs 12:7 Die tweede beginsel wat ter sprake is as Paulus oor die gawes van die Gees praat, is dat gawes altyd tot voordeel...

Stephan Joubert
Nov 26, 2021
Al wat saak maak, is Christus
Lees Kolossense 1:15 Om mense tevrede te hou, is een van die vermoeiendste dinge, wat daar is. Vra maar vir onderwysers,...

Stephan Joubert
Nov 19, 2021
Kry jou kop reg
Lees Kolossense 3:2 Dié dinge waarop jou kop ingestel is, sien jy heeltyd raak. Later is dit die enigste temas waaroor jy praat, dink en...

Stephan Joubert
Nov 12, 2021
Hoe werk die Gees se gawes?
Lees 1 Korintiërs 12:3 Om te keer dat gelowiges nie hulle gawes tot hul eie voordeel gebruik nie, bied Paulus in 1 Korintiërs 12-14 ‘n...

Stephan Joubert
Nov 5, 2021
Ter wille van mekaar
Lees 1 Korintiërs 12:26 Binne elke liggaam kan daar maar net twee oë en twee ore en een neus wees. Die voet kan nie sê: “Omdat ek nie die...

Stephan Joubert
Oct 29, 2021
Elkeen is onmisbaar
Lees 1 Korintiërs 12:19 In die wêreld is daar ‘n gewilde spreekwoord: Niemand is onmisbaar nie. Wel, dit geld nie volgens Paulus in Jesus...

Stephan Joubert
Oct 22, 2021
Niemand is te gering nie
Lees 1 Korintiërs 12:16 Dis sleg dat daar sulke vals onderskeide in die kerk tussen geestelike leiers en gewone mense bestaan. Of tussen...

Stephan Joubert
Oct 15, 2021
Nuwe gawes?!
Lees 1 Korintiërs 12:11 Is dit nie ‘n fout dat ons vandag nog eens by 1 Korintiërs 12:11 stilstaan nie? Nee, want daar’s nog iets wat ons...

Stephan Joubert
Oct 8, 2021
Soos wat Hy wil
Lees 1 Korintiërs 12:11 Wat is nie alles opgesluit in hierdie enkele paar woorde van Paulus oor die Gees se werk nie: “Soos wat Hy wil.”...

Stephan Joubert
Oct 1, 2021
Wat ‘n wonderlike reënboog van genade!
Lees 1 Korintiërs 12:8 Wanneer die Here my vrymaak sodat my aandag onselfsugtig begin wegskuif na ander mense toe, dan ontdek ek ‘n...

Stephan Joubert
Sep 24, 2021
‘n Verskeidenheid uit die hande van Een
Lees 1 Korintiërs 12:5 1 Korintiërs 12:4 - 6 is aangrypend. Dit vertel in geen onduidelike taal nie dat die drie-enige God self aktief by...

Stephan Joubert
Sep 17, 2021
Toerusters
Lees Efesiërs 4:12 Die doel van geestelike leiers is nie om al die werk self te doen nie. Dit is nie daardie leiers, na wie Paulus in...

Stephan Joubert
Sep 10, 2021
Die regte mense kom ook in geskenkpapier
Lees Efesiërs 4:11 Wanneer mens oor die Gees en Christus se werk nadink, dan staan jy gedurig verstom. Veral wanneer jy in ‘n teks soos...

Stephan Joubert
Sep 3, 2021
Baie geskenke vir baie mense
Stephan Joubert skryf in sy nuutste Heilige Gees artikel oor die gawes wat God gegee het aan Sy kerk.

Stephan Joubert
Aug 27, 2021
Alles is spesiaal
Lees 1 Petrus 4:10 Die Heilige Gees gee aan elkeen van ons een of meer genadegawes. Hierdie genadegawes sluit die sogenaamde...

Stephan Joubert
Aug 20, 2021
Kyk die gawes van die Gees reguit in die oë
Lees Romeine 12:7 Daar is geen teenvoeter vir ‘n deeglike kennis van God se Woord nie. Om sinvol oor die Gees se gawes te praat en dit...
bottom of page