top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Stephan Joubert
Mar 19, 2021
Verandering is permanent
Lees 1 Korintiërs 6:11 Na Paulus se tragiese beskrywing van sommige Christene se gedrag jeens mekaar in 1 Korintiërs 6:1-8, vertel hy hoe...


Stephan Joubert
Mar 12, 2021
Luister na die eggo’s van jou woorde
Lees 1 Korintiërs 6:7 Het jy al in ‘n kloof gestaan en geluister na die eggo van jou eie woorde? Dit laat my net besef wat die effek van...


Stephan Joubert
Mar 5, 2021
Vry van bitterheid
Lees 1 Korintiërs 6:5 Bitterheid byt jou twee keer… nee, eintlik sommer drie, vier, vyf maal … Dit gebeur die eerste keer as iemand jou...


Stephan Joubert
Feb 26, 2021
Vermy binnegevegte
Lees 1 Korintiërs 6:1 Konflik is ‘n onnodige maar lastige probleem in die kerk. Soms is dit direk, openlik en ander kere weer onder die...


Stephan Joubert
Feb 19, 2021
Tempels moet soos tempels lyk!
Lees 1 Korintiërs 6:15 Dit is belangrik dat ons vandag nog eens vir mekaar sê dat die Heilige Gees permanente en eksklusiewe regte op ons...


Stephan Joubert
Feb 12, 2021
Een met die Here
Lees 1 Korintiërs 6:17 1 Korintiërs 6 is ‘n aangrypende hoofstuk. Dit vertel van die slegte dinge, wat daar in die Korintiër-gemeente...


Stephan Joubert
Feb 5, 2021
Heiligheid wen
Lees 1 Korintiërs 6:18 Te veel kere wen sonde in godsdienstiges se lewe. Ek moet eerlik wees, dis nie vir my lekker om gedurig in die...

Stephan Joubert
Jan 29, 2021
Geniet ook die Gees se daaglikse versorging
Lees Prediker 2:24 My pa het dikwels vir my gesê: ‘Eet stadiger. Geniet jou kos!’ Ek het dikwels gewonder hoekom hy dit vir my sê, maar...

Stephan Joubert
Jan 22, 2021
Vier fees - die Gees is hier
Lees Filippense 4:4 ‘n Amerikaanse navorsingspan het bevind dat wanneer ons gevoelens van frustrasie, woede of bitterheid ervaar, dan...

Stephan Joubert
Jan 15, 2021
Die hemelse Bouer het die tender op jou lewe aanvaar - lewenslank!
Lees 1 Korintiërs 3:16 Die Here werk anders as aardse bouers. As Hy die dag die tender op jou lewe uitgereik het om daar te kom bou en...

Stephan Joubert
Jan 8, 2021
Die tweede hemelse Spesialis
Lees 1 Korintiërs 6:19 Hier’s ‘n tweede stukkie goeie nuus, saam met verlede week s’n dat Jesus ons op die markplein van die sonde kom...

Stephan Joubert
Jan 1, 2021
Gekoop!
Lees 1 Korintiërs 6:20 Paulus gebruik ‘n aantal aangrypende beelde oor Jesus en die Gees se werk in 1 Korinthiërs 6:18 - 20. Hy sê...

Stephan Joubert
Dec 25, 2020
Al timmerend!
Lees Efesiërs 4:30 N. P. van Wyk Louw het iewers ’n aangrypende gedig oor ’n beiteltjie geskryf. Hierin vertel hy van ‘n klein beiteltjie...

Stephan Joubert
Dec 18, 2020
Op die Gees se snykant
Lees Filippense 1:21 Ek het ‘n voorneme vir die res van my lewe: om daagliks saam met Paulus uit te roep: “Vir my is om te lewe...

Stephan Joubert
Dec 11, 2020
Ook vir eendag
Lees Handelinge 5:42 Ja, natuurlik gebeur geloof hier en nou. Ons sit nie ydel in die kerk rond en wag op beter dae nie. Ons is elke dag...

Stephan Joubert
Dec 4, 2020
My geestelike nalatenskap
Lees Handelinge 5:41 Watter geestelike erfporsie laat jy na aan almal, wat met jou te doen het? Teveel mense werk hulle morsdood om ‘n...

Stephan Joubert
Nov 27, 2020
Maak ‘n verskil van een
Lees Handelinge 5:32 Vandag is alweer op ons. Nee, dit het nie uit die bloute op ons afgekom nie. Ons het dit eintlik lankal sien aankom...

Stephan Joubert
Nov 20, 2020
Dit kos guts om alleen te staan
Lees Handelinge 5:29 Petrus se lewe na Pinksterdag was radikaal anders. Hy het dapper in die openbaar opgestaan om oor die Here Jesus te...

Stephan Joubert
Nov 13, 2020
Goddelike hulp
Lees Handelinge 5:19 Christenskap verander nie jou lewe met die swaai van ‘n towerstaf in ‘n maklike opsie nie. As jy dink dat die Gees...

Stephan Joubert
Nov 6, 2020
Jaloesie is die Gees se vyand
Lees Handelinge 5:17 Waar die Gees werk, raak mense magneties. Hulle liefdevolle woorde en Geesgevulde dade gryp ander aan die hart....

Stephan Joubert
Oct 30, 2020
Bid en gebruik medisyne
Lees Handelinge 5:16 Ons bid graag vir groot siektes, soos kanker en hartprobleme, maar vir ‘n kopseer of ‘n maagkramp drink ons sommer...
bottom of page