top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels

Stephan Joubert
Oct 23, 2020
Wonders is nie op sigself ‘n doel nie
Lees Handelinge 5:16a Een van die belangrikste lesse oor die gawes van die Gees, wat Paulus in 1 Korintiërs 12-14 oor die werk van die...

Stephan Joubert
Oct 16, 2020
Wonderwerker-God
Lees Handelinge 5:12 ‘n Verdelende aspek van die Gees se werk tussen gelowiges in ons hedendaagse lewe is wonderwerke. Party mense maak...

Stephan Joubert
Oct 9, 2020
Moenie ‘n geheime lewe leef nie
Lees Handelinge 5:11 Dis verstommend hoeveel mense se geheime lewens deesdae op een of ander manier op die lappe kom. Jy kan nie die TV...

Stephan Joubert
Oct 2, 2020
Die naakte waarheid
Lees Handelinge 5:9 Het jy ook al van “die naakte waarheid” gehoor? Interessante uitdrukking, of hoe? Dis seker omdat leuens altyd klere...

Stephan Joubert
Sep 25, 2020
Praat waarheid
Lees Handelinge 5:5 Ons is soms te sag op die waarheid. Ons skroom nie om leuens te vertel om ons uit verknorsings te kry nie. Wanneer...

Stephan Joubert
Sep 18, 2020
Liefde versus naakte vrees- ken jy die verskil?
Lees 1 Johannes 4:18 Waar die Gees aan die werk is, raak mense regtig vry. Dis trouens een van die kenmerke van sy werk dat Hy mense van...

Stephan Joubert
Sep 11, 2020
Die regte soort respek gevra
Lees Handelinge 5:4 Nadat Annanias en Safira tragies gesterf het, het daar ‘n groot eerbied vir die Here oor die Jerusalemgemeente...

Stephan Joubert
Sep 4, 2020
Respek vir die Here - het jy dit?
Lees Handelinge 5:3 Nee, geloof is nie iets wat ek net in my vryetyd beoefen nie. Ek doen nie net Christenskap wanneer ek die dag daarna...


Stephan Joubert
Aug 28, 2020
Geen lisensie vir droogmaak nie
Lees Handelinge 5:2 Die feit dat die Gees van die Here geloof in my werk en my elke keer kom opsoek as ek die spoor byster raak, gee nie...


Stephan Joubert
Aug 21, 2020
Hy sorg dat dit werk
Lees Handelinge 6:7 As mens so rondom jou kyk en sien hoedat kerke by die dag kwyn, dan wil jy vra: “Waar gaan dit alles heen?” En dan...


Stephan Joubert
Aug 14, 2020
Net seker van die Gees
Lees Jakobus 4:15-16 Ons is so in beheer van ons lewens en ons wêreld as wat kan kom. Ons selfone maak ons op enige plek bereikbaar. Ons...


Stephan Joubert
Aug 7, 2020
Twee dinge
Lees Handelinge 2:47b Maarten Luther het gesê daar is twee dinge wat elke mens alleen moet doen. Om te glo en om dood te gaan. Niemand...


Stephan Joubert
Jul 31, 2020
Geesvervuldes omhels die wêreld
Lees Efesiërs 5:2 Geesgevulde mense beskou die wêreld nie as ‘n vyandige plek nie. Hulle sien alle ander mense as beelddraers van God....


Stephan Joubert
Jul 24, 2020
Geesvervulde gemeenskappe groei
Lees Handelinge 2:47 Christus waarborg dat waar Hy deur sy Gees aan die werk is, daar groei sal plaasvind. Nee, nie in die eerste plek...


Stephan Joubert
Jul 17, 2020
Nie ‘n honderd nie, dan een!
Lees Handelinge 4:37 As jy nie ‘n honderd mense kan kos gee nie, doen dit dan vir een persoon. Nie ‘n honderd nie, dan hopelik een! Nie...


Stephan Joubert
Jul 10, 2020
Diens tel
Lees Handelinge 4:32 Kerkwees beteken vir Geesgevuldes nie om nog meer betrokke te raak by die eredienste en Bybelstudies van hul...


Stephan Joubert
Jul 3, 2020
Raak Gees-vol
Lees Handelinge 4:34 Wat sou jy kies as jy geestelike sukses moet beskryf? Groter krag in jou geestelike lewe, of groter diensbaarheid...


Stephan Joubert
Jun 26, 2020
Hoe meet jy Geesvervuldheid?
Lees Handelinge 2:46 Die meetinstrument vir egte lewe in die kerk is nie geleë in die aantal programme of aksies wat kerke aanbied om nog...


Stephan Joubert
Jun 19, 2020
Gee tot jy dit voel
Lees Handelinge 2:45 Jare gelede het ‘n prediker een keer in ‘n preek gesê dat as ons ou klere na die kerk toe bring, dan moet ons seker...


Stephan Joubert
Jun 12, 2020
Oop harte = oop hande
Lees Handelinge 2:44 Mededeelsaamheid is die wagwoord daar waar die Gees werk. Dit sien ek in die Jerusalemgemeente se optrede. Sonder...


Stephan Joubert
Jun 5, 2020
Leeg van myself
Lees Handelinge 3:9 ‘The world revolves around me.’ Dit lees ek onlangs op die T-hemp van iemand anders. Ware woorde vir te veel mense....
bottom of page