top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels

Hoe om ‘n rebelse leier te wees
Is ‘n Christen-leier veronderstel om rebels te wees? Sekerlik nee en ja. Indien ‘n mens met rebels bedoel dat ‘n mens se leierskap in...
Roedolf Botha
Jul 12, 2023

Die krag van leiers, wat wérklik omgee
Wanneer daar mooi na die dialoog in sommige flieks geluister word, dan vind ‘n mens heel dikwels dat daar uitmuntende leierskaplesse in...
Roedolf Botha
Jun 14, 2023

Leiers se (MAG-tige) versoeking
Die laaste paar jaar is daar in gesprek oor leierskap begin om baie (alhoewel nie genoeg nie) klem te lê op die konsep van...
Roedolf Botha
May 17, 2023


Leier Nuusbrief April 2023
Hoe kan ek ander liefhê? Gemeentes moet hulle lidmate leer om mekaar lief te hê. Jesus is die beste rolmodel oor hoe om ander lief te hê....
Coen Slabber
Apr 26, 2023

Onderskei tussen soorte leiers
Een van ‘n leier se belangrikste take is om ander leiers te identifiseer, te bemagtig en te ontwikkel. Deur die jare beleef ek egter...
Roedolf Botha
Apr 19, 2023

Ses nodige verhoudings vir leierskap
Transformasieprosesse is moeilik en kompleks om te lei. Dinge blyk nie altyd so eenvoudig te wees soos wat dit van “bo” af lyk nie....
Roedolf Botha
Mar 22, 2023

Stil leierskap
Elke leier van ‘n organisasie, gemeente of departement moet besluit hoe ‘n mens die organisasie gaan help om sterk en weerstandig en nie...
Roedolf Botha
Jan 11, 2023

Leierskap in ‘n oogwenk
Daar is een saak, wat deur bekwame leiers bespreek word, wat deurslaggewend vir goeie leierskap is. Veral in vinnig veranderende tye is...
Roedolf Botha
Dec 7, 2022

Leierskap en Innovasie
Almal sal saamstem dat die stimulering van kreatiwiteit en innovasie ‘n uiters belangrike deel van ‘n gesonde leier se rol is. Hoe anders...
Roedolf Botha
Nov 16, 2022

‘n Gesonde kultuur is ‘n kultuur van dankbaarheid
Min leiers, veral besigheidsleiers, verstaan wat dankbaarheid met goeie leierskap te make het, maar dit het. Laat ek verduidelik. Ons...
Roedolf Botha
Oct 19, 2022

Die belangrikheid van emosionele veiligheid
Suid-Afrikaanse konsultant, skrywer en life coach – Hermann du Plessis – skryf in sy nuutste boek Lead with Intent, oor die belangrikheid...
Roedolf Botha
Sep 7, 2022

Vergaderings
Vergaderings is ‘n groot deel van ‘n leier se lewe. Daarom is ek altyd verstom om te hoor dat mense nie van vergaderings hou nie, of dat...
Roedolf Botha
Aug 10, 2022


Leier Nuusbrief | Julie 2022
Die wapenrusting van God Die hart is bedriegliker as alles; dit is ongeneeslik. Wie kan die hart verstaan? (Jeremia 17:9) Al my pogings...
Coen Slabber
Jul 27, 2022

Wanneer leiers moet konfronteer…
Konfrontasie en vermaning is eenvoudig deel van ‘n leier se werk. Selfs van uiters goeie en verhoudingsensitiewe leiers is dit waar. Of...
Roedolf Botha
Jul 13, 2022

Leier Nuusbrief Junie 2022
Paulus en die bestuur van tyd Baie leiers sukkel met die bestuur van tyd. Die goeie nuus is dat dit iets is wat ‘n mens kan leer: Leer...
Coen Slabber
Jun 22, 2022

Besluite, besluite!
Passiwiteit is nie ‘n opsie vir ‘n leier nie. Leiers staan (met reg) daarvoor bekend dat hulle aktief is, momentum skep en vorentoe...
Roedolf Botha
Jun 8, 2022


Leier Nuusbrief Mei 2022
Generasie Alfa In Matteus 16 lees ons ‘n interessante gesprek. Jesus vra vir sy dissipels: Wie sê die mense is die Seun van die Mens?...
Coen Slabber
May 25, 2022

Hoe skep leiers gesonde kulture?
Soos in ‘n vorige nuusbrief gesê, weet ons nou al teen hierdie tyd dat die skep van goeie kultuur deurslaggewend is vir goeie leierskap....
Roedolf Botha
May 18, 2022

Leiers skep deugdelike omgewings vir werknemers
Geestelike leiers skep gesonde werkomgewings. Te veel werkspasies is toksies. Daar is byvoorbeeld ‘n gemeente, waaroor ek redelik...
Roedolf Botha
Apr 6, 2022

Leier nuusbrief Maart 2022
Lesse vir die kerk uit Handelinge In Handelinge kry ons ‘n patroon wat die hedendaagse kerk kan navolg. Daar is uiteraard baie lesse wat...
Coen Slabber
Mar 23, 2022

Duidelikheid en helderheid - Die groot gebrek
In sy boek, The Advantage, skryf Patric Lencioni dat leiers basies twee funksies het. Die eerste is om goeie en gesonde verhoudings in...
Roedolf Botha
Mar 9, 2022
bottom of page