top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels

Hoeveel onse in jou pond?
“Hoeveel onse is daar in jou pond?” Dit is die vraag wat my ma gewoonlik vir my gevra het wanneer ek besluit het ons behoort iets te...
Siegfried Louw
Dec 13, 2022

Vasbyt … amper daar!
Groot was my verbasing toe ek aan die begin van Oktober sien dat winkelsentrums reeds Kersfeesversierings het. Toe die skole ‘n week...
Helena Smith
Nov 15, 2022

ESKOM bring nie die lig nie
Suid-Afrika is vanaf Januarie 2022 tot en met die begin van Oktober reeds met 1 949 ure beurtkrag, wat oor 81 dae gestrek het, lamgelê....
Liezel Lüneburg
Nov 1, 2022

Drie hallo’s
Drie klein kinders het my in een enkele week met hulle spontaneïteit oorrompel. Dit gebeur in presies dieselfde week waartydens ek moeg...
Siegfried Louw
Oct 18, 2022

Deur watter bril kyk jy na jouself en ander?
Tydens ‘n onlangse vakansie pak ek my sak langs my swembadstoel en sien ‘n lens van ‘n sonbril op die stoel lê. Ek sê vir my man:...
Helena Smith
Sep 20, 2022

ʼn Boodskap aan moedelose moeders
Opvoeder en dissiplineerder, kok, taxibestuurder, versorger, sieketrooster, dokter en verpleegster, kreatiewe ontwerper van skooltake,...
Liezel Lüneburg
Sep 6, 2022

Mrs. Harris Goes to Paris (“Spoiler alert”)
In Mrs. Harris Goes to Paris (2022) is daar ʼn oomblik wanneer die fliek twee bekende landmerke in Frankryk vir ons wys. Die een is die...
Siegfried Louw
Aug 23, 2022

Swak keuses wat jou naam skade doen
Lees Lukas 7:50 As Christen word ‘n mens soms onder ‘n vergrootglas dopgehou. Elke ding wat jy doen, word gesien en bespreek. Hierdie...
Marietjie Joubert
Aug 9, 2022

Aanbidding: Wie of wat?
Een deel van ‘n kerkdiens, wat vir my heerlik is, is die lofprysing en aanbidding. Ek sing hartlik saam en geniet die kalmte en...
Helena Smith
Jul 26, 2022

“Bevoorregting”: Polities verkeerd
Ek is bevoorreg. Tot so ʼn mate dat ek elke slag, as ek iemand in ellendige omstandighede sien, met groot hartseer skuldig voel: Die gogo...
Liezel Lüneburg
Jul 12, 2022

Selfs wanneer jy nie kyk nie
Dit neem lank voordat ek hom gewaar. ʼn Mens kyk nou nie juis kniehoogte in ʼn skare in, met die verwagting om iets sinvol te sien nie. Die...
Siegfried Louw
Jun 28, 2022

Jy is deel van God se storie
Vir baie lank het ek geworstel met die vraag: wat is God se doel met my lewe? Waar pas ek by God se storie in? Ek was ‘n vrou, ‘n ma, ‘n...
Helena Smith
May 31, 2022

Rassisme: Kaktus in die vrugteslaai
Daar is min dinge so lekker soos vrugteslaai: Mango, papaja, spanspek, kersies, bloubessies, macadamianeute en mintblare, bedruip in...
Liezel Lüneburg
May 17, 2022

Eerste Ervarings
Nie alle eerstes is lekker nie. ʼn Eerste see-vakansie, valskermsprong, halfmarathon of musiekkonsert is gewoonlik lekker. Of om jou eie...
Siegfried Louw
May 3, 2022

Van swaarkry na vreugde
Soms loop die lewe vreemde draaie. ‘n Mens verstaan nie altyd hoekom nie. Die enigste ding waarvan ek seker kan wees, is dat Jesus...
Marietjie Joubert
Apr 19, 2022

Ek kry arms vol krag by God
“Africa is a tough country,” sê een van my skoonseuns spelenderwys vir sy eenjarige dogtertjie, wat pas begin loop het, as sy struikel en...
Helena Smith
Apr 5, 2022

Moet ’n Christen nuus lees?
Die afgelope ruk hoor ek hoe al meer mense verklaar dat hulle nie meer nuus lees of kyk nie, want dit maak hulle net depressief,...
Liezel Lüneburg
Mar 22, 2022
bottom of page