top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels

Waardes en beginsels
Ek het die afgelope tyd ‘n paar vreemde belewenisse gehad. Ek het nie besef dat ‘n mens in die moeilikheid kan kom as jy by jou beginsels...
Marietjie Joubert
Feb 22, 2022

Dit het tyd geword om te ontrommel
Ons kinders is almal uit die huis en binne ‘n paar jaar is dit tyd vir aftrede. Ek en my man het besluit dat dit tyd is om kleiner te...
Helena Smith
Feb 8, 2022

Nuwejaarsvoorneme, 2022: Laat U Naam geheilig word
“New Year’s Day: Now is the accepted time to make your regular annual good resolutions. Next week you can begin paving hell with them as...
Liezel Lüneburg
Jan 25, 2022

Alles in 'n naam
Gister ontmoet ek toe mos vir Khanyisa. Sy het ons bestelling vir ons ontbyt kom neem. Ons is besig met allerhande feesvierings. Ek voel...
Siegfried Louw
Jan 11, 2022

Kom na my toe
Op 27 November 2021 word SA wakker met die nuus dat daar ‘n nuwe variant van die coronavirus is. Dit voel vir my of ek op ‘n ander...
Marietjie Joubert
Dec 21, 2021

Sien jy die arm, hartseer of eensame Jesus raak?
Agnes Bonxha Bojaxhiu, ‘n eenvoudige, maer, vroutjie vol plooie, is een van my rolmodelle. Sy is beter bekend as Moeder Teresa, ‘n non,...
Helena Smith
Dec 14, 2021

Jesus Christus: Vigilante of wetsgehoorsame?
Op ’n keer ry Jesus Christus Jerusalem op ʼn donkie binne. Paasfees is om die draai en Hy is op pad na sy Vader se huis. ’n Onaangename...
Liezel Lüneburg
Nov 30, 2021

Woorde wat genees
Lees Spreuke 12:18 Wanneer ‘n mens elke dag met tieners werk, kan dit soms ‘n uitdaging wees. Ons ken almal tieners se nukke en grille....
Marietjie Joubert
Nov 2, 2021

Die Here sien jou raak
Word jy dalk jaar na jaar oorgesien vir ‘n bevordering by jou werk, al voel dit vir jy asof jy dit verdien? Voel dit dalk vir jou asof...
Helena Smith
Oct 19, 2021

Verlies en die menslike toestand
In haar nuutste My Lewe nuusbrief, skryf Liezel Lüneburg oor "Verlies en die menslike toestand"
Liezel Lüneburg
Oct 5, 2021

Mirjam se lied
Lees Eksodus 15: 20 Op verskeie plekke in die Bybel lees ons van vroue, wat die Here se lof besing. Ons lees van die lofsang van Maria,...
Marietjie Joubert
Sep 7, 2021

Hoe reageer jy as jou wêreld geskud word?
In haar nuutste My Lewe nuusbrief, vra Helena Smith hoe reageer jy as jou wêreld geskud word?
Helena Smith
Aug 24, 2021

Julie 2021: Suid-Afrikaners onder die besembos
Liezel Lüneburg reflekteer oor wat in Julie 2021 gebeur het in Suid Afrika.
Liezel Lüneburg
Aug 10, 2021


Om te lewe met die regte gesindheid
Helena Smith help ons in haar nuutste My Lewe nuusbrief oor hoe om met die regte gesindheid te leef.
Helena Smith
Jun 29, 2021


2.5 miljoen geleenthede
Liezel Lüneburg skryf in haar nuutste My Lewe nuusbrief oor 2.5 miljoen geleenthede in Suid Afrika.
Liezel Lüneburg
Jun 15, 2021


Aan wie se kant is God?
Siegfried Louw vra in sy nuutste My Lewe nuusbrief aan wie se kant is God?
Siegfried Louw
Jun 1, 2021


Staan op vir dit waarin jy glo
Marietjie Joubert skryf in haar nuwe My Lewe nuusbrief hoe dit sal lyk as ons opstaan vir ons geloof.
Marietjie Joubert
May 18, 2021
bottom of page