top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels


Watter troetelsondes bring skeiding tussen jou en God?
In haar nuutste My Lewe nuusbrief, skryf Helena Smith oor watter troetelsondes bring skeiding tussen jou en God?
Helena Smith
May 4, 2021


Gerubs op wiele
In haar nuutste My Lewe nuusbrief, skryf Liezel Lüneburg oor Esegiël 1 en die beskrywings en kragtige visoene.
Liezel Lüneburg
Apr 20, 2021


Tydskrifrak
Lees gerus Siegfried Louw se nuutste My Lewe en lees hoe hy God beleef in ie tydskrifrak.
Siegfried Louw
Apr 6, 2021


Jy moet jou naaste liefhê soos jouself
Lees Matteus 22:37-40 Die afgelope tyd het ek weer diep bewus geword van hierdie gebod. Hierdie is die grootste gebod! Soms dink ek dit...
Marietjie Joubert
Mar 23, 2021


Carpe diem!
Ek weet nie of jy ook soms so voel nie, maar partykeer voel dit vir my asof ek net deur die dag tjommel. Ek doen net die minimum wat van...
Helena Smith
Mar 9, 2021


Respek (of eerder ‘n verlies daaraan)
Ek wonder die laaste ruk oor respek. Seker maar omdat respek so dun gesaai is in ʼn samelewing, waar ons daagliks gekonfronteer word met...
Liezel Lüneburg
Feb 23, 2021


Jazz en Vonke
Lank gelede het ek Sondae tydens middagete in ʼn hotel by die see klavier gespeel. Ek kon nooit lekker uitvind of ek die mense rustig...
Siegfried Louw
Feb 9, 2021

Gelukkige Nuwe Jaar
Ag, ek is so lief vir ABBA se musiek. Vanaand, terwyl ek hier in Desember skryf, dink ek oor die jaar wat verby is. Ons almal het soos...
Marietjie Joubert
Jan 26, 2021

2020: Lesse vir die toekoms
“Life is difficult.” So begin dr. M. Scott Peck, ‘n psigiater, sy boek, The road less travelled. Ek dink almal van ons kan na 2020 sê dat...
Helena Smith
Jan 12, 2021
![Wat Tenet ons oor Kersfees leer [Spoiler alert!]](https://static.wixstatic.com/media/d6fab7_9bdb41d945f842bc94920440be87d87c~mv2.png/v1/fill/w_310,h_175,fp_0.50_0.50,q_95,enc_avif,quality_auto/d6fab7_9bdb41d945f842bc94920440be87d87c~mv2.webp)
Wat Tenet ons oor Kersfees leer [Spoiler alert!]
Christopher Nolan se nuutste fliek, Tenet, het mense aan die gons. Soos met sy ander flieks, durf jy dit nie waag om die fliek te...
Siegfried Louw
Dec 15, 2020

Waarheid of nie?
As ‘n onskuldige klein dogtertjie het ek een middag vir my ma ‘n leuen vertel. Ek het heerlik by maatjies gaan speel en heeltemal van die...
Marietjie Joubert
Dec 1, 2020

Volumeknoppie
Ek het gehoor van ʼn spreker wat in sy toespraak vir homself by een plek ʼn kantaantekening gemaak het: “Swak argument. Praat harder”....
Siegfried Louw
Nov 17, 2020

Die wedloop van die lewe
Tydens die grendeltydperk was ek een van daardie mal mense wat elke dag in die tuin geoefen het. Dit het begin met ‘n bietjie draf en...
Helena Smith
Nov 3, 2020

Van vervelig na opwindend
Lees Mattheus 18: 1-5 In 'n Australiese studie lees ek dat die gemiddelde mamma 228 vrae op 'n dag beantwoord. Kinders vra vrae. Hulle...
Marietjie Joubert
Oct 6, 2020

Vriendskap
Lees Eksodus 33:11 Ons leef in vreemde tye. Die Korona virus het ons lewens omgekeer. Ons worstel met verlange na baie dinge. Vir party...
Marietjie Joubert
Aug 25, 2020


Trek die voorskoot aan!
O die luukse gevoel om in ‘n weelderige hotel in te stap… Ek was nog nie baie keer in so ‘n hotel nie, maar iets wat vir my fantasties...
Helena Smith
Jul 14, 2020


Dankbaarheid
Lees 1 Tessalonisense 5:18 Gedurende grendeltyd het ons ‘n baba hond gekry. Penny! Sy is ‘n sjokolade bruin Yorkshire terrier. Sy was...
Marietjie Joubert
Jun 16, 2020


Plastieksak
Angstig vee sy die dokument met ʼn lappie af. Die lappie is deurdrenk met ontsmettingsmiddel. Die dokument is netjies toegedraai in...
Siegfried Louw
Jun 2, 2020


Help, ek sit op die ashoop!
In Paraguay is daar ‘n arm gemeenskap wat letterlik op ‘n vullishoop bly. Daagliks word daar meer as 1500 ton vullis op hierdie ashoop...
Helena Smith
May 19, 2020
bottom of page