top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels
Stephan Joubert
Nov 11, 2024
Hardloop weg, maar hardloop reg
Jy onthou sekerlik nog die bekende fliek, Forrest Gump . Hy was mos die ou, wat ook regoor die VSA gehardloop het. Gedurig het hy vir...
Stephan Joubert
Oct 31, 2024
Praat sonder om te preek, is ’n preek
My ma het nooit gepraat oor preke wat sy in die kerk gehoor het nie. Daar was genoeg ander mense wat dit namens haar gedoen het, volgens...
Stephan Joubert
Oct 29, 2024
Om met God te wandel
Volgens die woordeboek beteken die woord “wandel” rustig loop of êrens heen stap. As ek die woord “wandel” hoor, sien ek in my...
Stephan Joubert
Oct 28, 2024
Wees ’n goeie antwoord op die regte vrae
Charles Schultz, die skepper van die strokiesreeks “Peanuts,” het iewers vir mense gevra om die volgende tipe vrae te beantwoord: Noem...
Stephan Joubert
Oct 10, 2024
Vat die tyd reg vas
Daar is ook ‘n morele komponent verbonde aan tyd. Vandat horlosies doer in die veertiende eeu in kerktorings in Europa aangebring is, het...
Stephan Joubert
Oct 3, 2024
Jy hoef nie altyd in te pas nie
'n Amerikaanse vriend vertel my een keer dat ‘n troeteldierwinkel gedurende sy kinderdae nog alligators verkoop het. Hierdie reptiele is...
Stephan Joubert
Sep 12, 2024
Wanneer maklike woorde gewig dra
“Dis maklik vir jou om so iets te sê, maar jy staan nie in my skoene nie!” Hierdie woorde hoor jy soms as jy vir iemand sê om moed te...
Stephan Joubert
Sep 9, 2024
Oop hande, eerder as gebalde vuiste
Iewers in ’n gesprek tussen ‘n joernalis en Bono, die bekende rock-sanger en aktivis, merk hy op: “I was born with my fists up and...
bottom of page