Loop soos die Gees [video]
top of page

Loop soos die Gees [video]


Ons nooi jou hartlik uit na ons #EkerkLewendig #Pinkster reeks vir 2024. Ons tema vir hierdie Pinkster is “Doen die Geesloop”. Hier is die Pinkster se datums en temas:


  • Sondag 19 Mei, 9:00: Meester die Geesloop

  • Maandag 20 Mei, 19:00: Loop agter die Gees aan

  • Dinsdag 21 Mei, 19:00: Loop in Christus

  • Woensdag 22 Mei, 19:00: Loop soos die Gees


Skakel gratis in op ons Facebook, YouTube, webtuiste of toep. Kom beleef die krag en transformasie van die Gees saam met ons terwyl ons saam die Geesloop bemeester!



© 2024 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Payfast_white.png
snapscan grys_edited_edited.png
Zapper logo wit.png

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • Whatsapp
  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon

Laai ons "app" af:

Apple store wit.png
bottom of page