top of page
Writer's pictureekerk

Op pad na die kruis: 'n Bybelreis saam met Jesus van Lukas 9-19 [video]


Met die Paastyd wat val in die tweede kwartaal, fokus ons by ons Ekerk Lewendig Bybelreis tydens hierdie kwartaal, op Jesus se groot reisverhaal in die Lukasevangelie. Dit vind plaas in Lukas 9 tot 19. Kom reis saam elke Vrydag oggend om 9:00 op ons Facebook- of Youtubebladsy. Die opnames is ook hier op ons webtuiste beskikbaar.




Comments


bottom of page